TuisDEAI34 • BVMF
Delta Air Lines
R$313,28
21 Okt., 22:35:47 GMT-3 · BRL · BVMF · Vrywaring
BR-gelyste effekHoofkantoor in VSA
Vorige sluiting
R$313,28
Dagwisseling
R$313,28 - R$313,28
Jaarwisseling
R$154,20 - R$320,32
Markkapitalisasie
35,55 mjd USD
Gemiddelde volume
42,00
CDP-klimaatveranderingtelling
B
In die nuus
Finansieel
Inkomstestaat
Inkomste
Netto inkomste
(USD)Sep. 2024J/J-verandering
Inkomste
15,68 mjd1,22%
Bedryfskoste
2,00 mjd11,77%
Netto inkomste
1,27 mjd14,80%
Netto winsgrens
8,1113,43%
Wins per aandeel
1,50-26,11%
EBITDA
1,97 mjd-21,15%
Effektiewe belastingkoers
18,51%
Totale bates
Totale aanspreeklikheid
(USD)Sep. 2024J/J-verandering
Kontant en korttermynbeleggings
3,98 mjd-20,54%
Totale bates
75,37 mjd2,90%
Totale aanspreeklikheid
61,72 mjd-3,59%
Totale ekwiteit
13,65 mjd
Uitstaande aandele
641,11 m
Prys om te bespreek
14,72
Opbrengs op bates
4,40%
Opbrengs op kapitaal
8,56%
Netto kontantverandering
(USD)Sep. 2024J/J-verandering
Netto inkomste
1,27 mjd14,80%
Kontant van bedrywe
1,27 mjd18,40%
Kontant van beleggings
-1,12 mjd-758,02%
Kontant van finansiering
-371,00 m53,62%
Netto kontantverandering
-221,00 m-252,41%
Beskikbare kontantvloei
-708,00 m-3,24%
Meer oor
Delta Air Lines, Inc., gewoonlik na verwys as Delta, is een van die belangrikste lugrederye van die Verenigde State en 'n sogenaamde erfenisdiensverskaffer. Delta is een van die oudste lugrederye ter wêreld, met sy hoofkwartier in Atlanta, Georgia. Delta Air Lines en sy filiale bedryf meer as 5 400 vlugte daagliks en bedien 325 bestemmings in 52 lande op ses vastelande, en het ongeveer 83 000 werknemers in diens. Die lugredery se spilpunt by Hartsfield-Jackson Atlanta Internasionale Lughawe is die wêreld se besigste lughawe wat passasiersverkeer betref. Dit is ook die tuiste van Delta se tegniese bedryfsentrum. Delta is die sesde oudste lugredery en die oudste lugredery nog wat in die Verenigde State opereer. Delta Air Lines is een van die vier stigterslede van die SkyTeam-alliansie, die ander drie synde Korean Air, Air France en Aeroméxico. Die lojaliteitsprogram van Delta Air Lines is SkyMiles. Delta Air Lines was die wêreld se grootste lugredery in terme van vlootgrootte in 2011 en geskeduleerde passasiersverkeer in 2012. Delta het nege spilpunte, met Atlanta as die grootste in terme van totale passasiers en aantal vertrekpunte. Wikipedia
Gestig
03 Des. 1928
Webwerf
Werknemers
103 000
Ontdek meer
Jy stel dalk belang in
Hierdie lys word gegenereer uit onlangse soektogte, effekte wat gebruikers volg en ander aktiwiteit. Kom meer te wete

Alle data en inligting word “voetstoots” en uitsluitlik vir persoonlike inligtingsdoeleindes verskaf; dit is nie bedoel as finansiële advies of vir verhandeling nie, en ook nie as beleggings-, belasting-, regs-, rekeningkundige of ander advies nie. Google is nie 'n beleggingsadviseur of 'n finansiële adviseur nie, en spreek geen beskouing, aanbeveling of mening uit ten opsigte van enige van die maatskappye wat by hierdie lys ingesluit word of enige effekte wat deur daardie maatskappye uitgereik word nie. Raadpleeg asseblief jou makelaar of finansiële verteenwoordiger om pryse te verifieer voordat jy enige handelstransaksies uitvoer. Kom meer te wete
Search
Vee soektog uit
Maak soekkassie toe
Google-programme
Hoofkieslys