TuisDKK / USD • Geldeenheid
add
DKK / USD
Vorige sluiting
0,15
Marknuus
Meer oor Deense kroon
Die Deense kroon is die geldeenheid van die Koninkryk van Denemarke. Die kroon is aan die Europese Unie se wisselkoersmeganisme gekoppel. In die Deense taal is die meervoud van krone, kroner. ’n Kroon bestaan uit 100 øre. Die ISO 4217-kode is DKK; die plaaslike afkorting is “kr.”. Soms word ook DKR of DKr opgemerk, hoewel dit nie amptelik erken word nie. Die geldeenheid staan in Afrikaans bekend as die “Deense kroon”. WikipediaMeer oor VSA-dollar
Die Amerikaanse dollar of VSA-dollar is die amptelike geldeenheid van die Verenigde State van Amerika en sy eilandgebiede, asook van Bonaire, die Britse Maagde-eilande, Ecuador, El Salvador, Liberië, die Marshalleilande, die Gefedereerde State van Mikronesië, Oos-Timor, Palau, Panama, Saba, Sint Eustatius, die Turks- en Caicos-eilande en Zimbabwe.
Die VSA neem die dollar in 1792 in gebruik. Die geldeenheid word sedert die Tweede Wêreldoorlog as anker-valuta in die internasionale handel beskou. Vir die rede word die pryse van goud en olie internasionaal in dollars uitgedruk. Wikipedia