TuisEBA • ETR
eBay
€63,93
11 Mrt., 06:15:35 GMT+1 · EUR · ETR · Vrywaring
AandeelDE-gelyste effekHoofkantoor in VSA
Vorige sluiting
€62,15
Dagwisseling
€63,57 - €64,38
Jaarwisseling
€45,76 - €68,92
Markkapitalisasie
32,66 mjd USD
Gemiddelde volume
442,00
P/V-verhouding
-
Dividend-opbrengs
-
Primêre beurs
NASDAQ
In die nuus
Finansieel
Inkomstestaat
Inkomste
Netto inkomste
(USD)Des. 2024J/J-verandering
Inkomste
2,58 mjd0,66%
Bedryfskoste
1,38 mjd7,47%
Netto inkomste
679,00 m-6,22%
Netto winsgrens
26,33-6,83%
Wins per aandeel
1,2516,82%
EBITDA
558,00 m-15,96%
Effektiewe belastingkoers
-10,21%
Totale bates
Totale aanspreeklikheid
(USD)Des. 2024J/J-verandering
Kontant en korttermynbeleggings
5,90 mjd-34,42%
Totale bates
19,36 mjd-10,43%
Totale aanspreeklikheid
14,21 mjd-6,68%
Totale ekwiteit
5,16 mjd
Uitstaande aandele
466,00 m
Prys om te bespreek
5,68
Opbrengs op bates
6,10%
Opbrengs op kapitaal
9,11%
Netto kontantverandering
(USD)Des. 2024J/J-verandering
Netto inkomste
679,00 m-6,22%
Kontant van bedrywe
677,00 m454,92%
Kontant van beleggings
1,26 mjd550,71%
Kontant van finansiering
-992,00 m-161,74%
Netto kontantverandering
914,00 m277,13%
Beskikbare kontantvloei
888,75 m443,31%
Meer oor
eBay Inc, is 'n Amerikaanse multinasionale internet verbruiker-na-verbruikerkorporasie, met sy hoofkantoor in San Jose, Kalifornië, VSA. Dit is deur Pierre Omidyar gestig in 1995, en het 'n merkwaardige suksesverhaal tydens die dot-com borrel. Dit is nou 'n multi-miljarddollar-besigheid en bedryf sake in meer as dertig lande. Die maatskappy bestuur eBay.com, 'n wêreldwye aanlynveiling- en koopwebwerf wat aan mense en besighede 'n breë verskeidenheid van goedere en dienste te koop aanbied. Benewens sy veiling-styl verkope, is die webwerf sedertdien uitgebrei om die "Koop nou"-opsie in te sluit. Dit ondersteun ook aanlyn-inkopies deur UPC, ISBN, of ander soorte SKU; aanlyn-geklassifiseerde advertensies; aanlyn-kaartjieverkope; aanlyngeldoordrag en ander dienste. In teenstelling met die algemene opvatting, is dit nie gratis om op eBay te verkoop nie, omrede die webwerf gebruikers maandeliks faktureer. Wikipedia
Gestig
03 Sep. 1995
Werknemers
11 500
Ontdek meer
Jy stel dalk belang in
Hierdie lys word gegenereer uit onlangse soektogte, effekte wat gebruikers volg en ander aktiwiteit. Kom meer te wete

Alle data en inligting word “voetstoots” en uitsluitlik vir persoonlike inligtingsdoeleindes verskaf; dit is nie bedoel as finansiële advies of vir verhandeling nie, en ook nie as beleggings-, belasting-, regs-, rekeningkundige of ander advies nie. Google is nie 'n beleggingsadviseur of 'n finansiële adviseur nie, en spreek geen beskouing, aanbeveling of mening uit ten opsigte van enige van die maatskappye wat by hierdie lys ingesluit word of enige effekte wat deur daardie maatskappye uitgereik word nie. Raadpleeg asseblief jou makelaar of finansiële verteenwoordiger om pryse te verifieer voordat jy enige handelstransaksies uitvoer. Kom meer te wete
Search
Vee soektog uit
Maak soekkassie toe
Google-programme
Hoofkieslys