TuisKUMBF • OTCMKTS
Kumba Iron Ore
$19,90
21 Feb., 00:19:31 GMT-5 · USD · OTCMKTS · Vrywaring
AandeelVSA-gelyste effekHoofkantoor in ZA
Vorige sluiting
$19,90
Jaarwisseling
$19,90 - $25,60
Markkapitalisasie
6,63 mjd USD
Gemiddelde volume
3,00
P/V-verhouding
-
Dividend-opbrengs
-
Primêre beurs
JSE
In die nuus
Finansieel
Inkomstestaat
Inkomste
Netto inkomste
(ZAR)Des. 2024J/J-verandering
Inkomste
16,36 mjd-31,75%
Bedryfskoste
8,02 mjd-5,45%
Netto inkomste
3,78 mjd-42,28%
Netto winsgrens
23,08-15,40%
Wins per aandeel
EBITDA
6,02 mjd-53,34%
Effektiewe belastingkoers
27,07%
Totale bates
Totale aanspreeklikheid
(ZAR)Des. 2024J/J-verandering
Kontant en korttermynbeleggings
16,91 mjd-4,56%
Totale bates
98,75 mjd0,02%
Totale aanspreeklikheid
29,45 mjd-3,46%
Totale ekwiteit
69,30 mjd
Uitstaande aandele
320,87 m
Prys om te bespreek
0,12
Opbrengs op bates
12,41%
Opbrengs op kapitaal
17,14%
Netto kontantverandering
(ZAR)Des. 2024J/J-verandering
Netto inkomste
3,78 mjd-42,28%
Kontant van bedrywe
6,19 mjd-14,51%
Kontant van beleggings
-2,32 mjd4,51%
Kontant van finansiering
-3,56 mjd-11,94%
Netto kontantverandering
532,50 m-64,45%
Beskikbare kontantvloei
3,51 mjd-49,81%
Meer oor
Kumba Iron Ore Beperk is 'n Suid-Afrikaanse maatskappy betrokke by die eksplorasie, winning, veredeling, bemarking, verkoop en vervoer van ystererts. Dit is die grootste produsent van ystererts in Afrika en op vier na die grootste in die wêreld. Kumba is 'n dogtermaatskappy van Anglo American-korporasie. Kumba se grootste myn is by Sishen in die Noord-Kaap. Dit lewer 70% van die firma se produksie. In 2015 was dit 31,4 Mt. Die Kolomela-myn lewer 12 Mt per jaar en die Thabazimbi-myn ongeveer 1 Mt. In 2015 het die firma 43,5 Mt uitgevoer en 4,3 Mt plaaslik verkoop. Kumba lewer erts aan klante in Suid-Afrika, die Volksrepubliek China, Indië, Japan, Suid-Korea, die Midde-Ooste en Europa. Die firma het 14 000 werknemers, is op die JSE genoteer en die hoofaandeelhouer is Anglo-American plc wat 70% van die aandele besit. Die Nywerheid-Ontwikkelingskorporasie besit 13% en die Onafhanklike Beleggingskorporasie 1% van die firma. Wikipedia
Gestig
2005
Werknemers
6 764
Ontdek meer
Jy stel dalk belang in
Hierdie lys word gegenereer uit onlangse soektogte, effekte wat gebruikers volg en ander aktiwiteit. Kom meer te wete

Alle data en inligting word “voetstoots” en uitsluitlik vir persoonlike inligtingsdoeleindes verskaf; dit is nie bedoel as finansiële advies of vir verhandeling nie, en ook nie as beleggings-, belasting-, regs-, rekeningkundige of ander advies nie. Google is nie 'n beleggingsadviseur of 'n finansiële adviseur nie, en spreek geen beskouing, aanbeveling of mening uit ten opsigte van enige van die maatskappye wat by hierdie lys ingesluit word of enige effekte wat deur daardie maatskappye uitgereik word nie. Raadpleeg asseblief jou makelaar of finansiële verteenwoordiger om pryse te verifieer voordat jy enige handelstransaksies uitvoer. Kom meer te wete
Search
Vee soektog uit
Maak soekkassie toe
Google-programme
Hoofkieslys